Eers ’n duin, nou ’n tuin!

In dié see­tuin is daar al­tyd iets om na te kyk – selfs goed wat nie groei nie!

Tuis - - JOU TUIN - Deur Ma­rié Ester­huy­se • Foto’s Fran­cois O­ber­hol­ster

Kie­wiet Hugo het ’n see­tuin met ’n kin­kel. Want, ver­tel sy, daar is nie net bed­dings vol plan­te wat goed by die see aard nie. Ge­roes­te stoe­le, ta­fels, woor­de en har­te het saam met haar plan­te ’n e­re­plek hier.

Die Hugo’s het in Ok­to­ber 2010 van P­re­to­ria af Kaap toe ge­trek. Hul­le het dié duin in Blou­berg raak­ge­sien en be­sluit om te laat bou.

“In Sep­tem­ber 2011 kon ons in­trek en het die pro­ses be­gin om van ’n duin ’n tuin te maak!

“Ek het in P­re­to­ria aan die U­nie­ke Tuin­kuns-tuin­klub be­hoort en daar ge­leer hoe ’n mens ’n tuin be­hoort uit te lê. In Blou­berg het ek heel eer­ste ’n tuin­klub ge­soek, want ek het be­sef om by die see tuin te maak, is ’n an­der sto­rie. Melk­bos se tuin­klub het my on­der hul vlerk ge­neem en ek het da­de­lik hul ken­nis be­gin tap.”

Wie woon hier? Kie­wiet Hugo, haar man, Re­nier, Jo­sie die Jack Rus­sell, en drie kat­te: S­pi­ke, Pe­a­nut en Dai­sy. {WAAR} Blou­berg {GROOTTE} 250 m² Die voor­tuin met sy sir­kel­bed­ding is se­mi­for­meel, met ge­snoei­de roos­ma­ryn­hei­nings, gruis­klip­paad­jies,...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.