Teks­tuur en kleur

Tuis - - JOU TUIN -

Skul­pe en klip­pe van Blou­berg se strand sorg vir in­te­res­san­te teks­tu­re tus­sen dié trap­pe van dwars­lê­ers wat man­lief Re­nier vir haar ge­lê het. Die trap­pe lei na haar vet­plant­tuin en word ver­sag met groe­nig­heid aan weers­kan­te. Die suur­vy links is ’n ge­har­de plant wat goed aard in arm grond, selfs op kus­dui­ne. Dit het lang, krui­pen­de lo­te waar­mee dit gou ’n kaal, warm kol sal toe­groei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.