Tuin­wen­ke vir Ja­nu­a­rie

Tuis - - JOU TUIN -

• Keer dat blaar­slaai saad­skiet deur dit on­der ty­de­li­ke ska­du­net te kweek. Plant ’n paar saai­lin­ge op ’n slag, en oes wan­neer die bla­re so­wat 6 cm lank is. Hou die grond klam.

• Par­ty herfs­blom­men­de strui­ke, in­slui­tend Ca­mel­lia sa­san­qua, vorm al­reeds knop­pe. Gee ge­reeld wa­ter en strooi ’n dek­laag so­dat dit aan­hou om nu­we knop­pe te ont­wik­kel.

• Gee ro­se ’n lig­te so­mer­snoei om ’n goeie ver­to­ning in die herfs aan te moe­dig, maar los ge­noeg bla­re wat die wor­tels kan voed en keer dat die stam son­brand op­doen.

• ’n Roos­tuin kan on­in­te­res­sant lyk tus­sen blom-tye. Plant a­ro­ma­tie­se kruie soos sa­lie, o­ri­ga­num, la­ven­tel en Di­ant­hus rond­om die stam. • Kruie kan in die so­mer vin­nig groei. Snoei te­rug vir ’n meer kom­pak­te vorm. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.