Wat’s in die byt?

Tuis - - IN DIE KOMBUIS -

C­hi­pot­le is ’n ja­la­peño-brand­ris­sie wat met rook ge­droog is en ver­al in Mex­i­kaan­se kook­kuns ge­bruik word. Die mees­te c­hi­pot­le-pas­tas is ’n kom­bi­na­sie van geu­ri­ge ge­droog­de ris­sies en soet­ris­sie, ta­ma­tie, ui en knof­fel. Dit smaak he­mels in tor­til­las, bur­ri­tos of ta­cos. Of dol­lie ’n gua­ca­mo­le-bur­ger daar­mee op – die moont­lik­he­de is le­gio.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.