Stop die lor­rie!

Tuis - - IN DIE KOMBUIS -

As jy ’n kos­trok in jou om­ge­wing op die proef wil stel, loer by e­a­tout.co.za en ge­bruik die soek­woor­de “food trucks”. Dit sal jou gou op die reg­te spoor b­ring. Of as jy wil weet hoe jy self ’n kos­trok kan uit­rus en daar­mee sa­ke doen, sal Lu­ca met graag­te die no­di­ge in­lig­ting ver­skaf; stuur e-pos na in­[email protected]­pe­town­food­trucks.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.