Ge­hei­me kun­sie

Tuis - - IN DIE KOMBUIS -

Vat ’n lang sjam­pan­je­glas, gooi ’n bie­tjie A­ma­ru­la Gold in, voeg ’n skeut roos­stroop by en ein­dig af met jou guns­te­ling- droë von­kel­wyn. Gar­neer met ’n ma­rasc hi­no­ker­sie en drink ’n heil­dronk op die nu­we jaar! Kry nog re­sep­te by a­ma­ru­la.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.