Le­ser­huis Kon­tem­po­rêr en in­dus­tri­eel met vin­ta­ge-ak­sen­te

Die re­tro-kom­buis­toe­stel­le her­in­ner jou dalk aan Ou­ma se kom­buis, maar die res van dié huis is koel kon­tem­po­rêr! Deur Beatrice Moo­re-N­öthna­gel • Foto’s El­za Roux • Stilering

Tuis - - NEWS - A­man­da van Wyn­gaardt

’n Mens kan nie help om ’n nos­tal­gie­se glim­lag te kry wan­neer jy by Zel­da Be­zui­den­hout se huis met sy ver­sa­me­ling ou­tyd­se e­lek­trie­se men­gers in­stap nie – per­fek uit­ge­stal op ’n bloed­rooi rak net on­der die pla­fon in die kom­buis.

“Ek weet nie hoe dit ge­kom het dat ek koek­men­gers be­gin by­me­kaar­maak het nie,” ver­tel sy. “Ek is gek oor die re­tro-vorm van daai ma­sjien. Dit laat my dink aan vroue met on­moont­lik dun mid­del­tjies en uit­skop-on­der­rok­ke, op­wip-ha­re en bont haar­ban­de.”

Dis nie net die koek­men­gers wat iets van toen­ter­tyd op­roep nie. Daar’s ook ’n re­tro-bruis­melk­ma­ker wat die oog vang, ’n prag­ti­ge ou staal­ra­dio uit A­me­ri­ka en ver­skeie speel­se naam­bor­de wat wys dié huis­men­se neem hul­self nie te erns­tig op nie.

Zel­da en I­zak, en hul dog­ter, Mia, het so­wat vyf jaar ge­le­de hier op ’n se­ku­ri­teits­land­goed dig­by die Wieg van die Mens­dom in­ge­trek. Dees­dae woon hul­le meest­al op Pa­rys om­dat I­zak moes ver­huis weens sy werk. Zel­da is ’n ko­pie­skry­wer en be­mark en be­stuur selfs­orgak­kom­mo­da­sie. Daar­om ver­huur hul­le die ei­en­dom as self­sorg­gas­te­huis wan­neer hul­le nie self daar bly nie.

“Die uit­sig na die Noor­de en Wes­te strek tot in die on­ein­dig­heid en dit voel as­of jy op ’n plaas woon,” ver­tel Zel­da.

“Langs die huis – Mia noem dit ‘The Wa­re­hou­se’ – is ’n plaas met bles­bok­ke, s­pring­bok­ke, ngu­ni­bees­te, ska­pe, selfs ’n par­man­ti­ge vol­struis­wy­fie. Hul­le wei dik­wels ’n klip­gooi van ons voor­stoep af. En sog­gens is die lig­spe­ling oor die heu­wels om ons huis a­sem­ro­wend en kan ons so ver as die Ma­ga­lies­berg­rif sien.”

By die Be­zui­den­houts word heel­jaar op die stoep ge­kui­er. On­der is ’n groot “rond­om­stoep” en bo is drie bal­kon­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.