Bou ’n ge­sel­li­ge vuur­put

Wat is nou ge­sel­li­ger as jy en jou bes­te vrien­de om ’n vuur­put? Bou vir jul­le een met jou eie han­de.

Tuis - - NEWS - Deur De­on de Goe­de • Foto’s Fran­cois O­ber­hol­ster • Stilering Ma­ri­an van Wyk

Pro­jek­no­tas

• So­dra jy die groot­te van jou braai be­paal het, laat ’n bou­han­de­laar soos Pen­ny­pin­chers ’n kos­te­be­re­ke­ning doen en pre­sies uit­werk hoe­veel ma­te­ri­aal jy no­dig het. • As jy nie self die da­gha of die be­ton wil meng nie, koop ’n klaar meng­sel soos Re­a­dy Mix en voeg net wa­ter by vol­gens die aan­wy­sings op die ver­pak­king. • Ver­my ri­vier­klip vir bou­werk – dit kraak mak­li­ker. • Jy kan ’n bind­vloei­stof (kyk uit vir Dulux of Plas­con Bon­ding Li­quid) by die se­ment­meng­sel voeg as jy nie ’n er­va­re bou­er is nie en wil se­ker maak die ma­te­ri­a­le bind goed met me­kaar. • Moe­nie da­de­lik in jou vuur­put vuur­maak nie – wag min­stens een week, maar twee is be­ter.

In­ko­pie­lys

• 2 tot 3 sak­ke se­ment • 20 sak­ke bou­sand • 8 tot 10 sak­ke k­lip • bind­vloei­stof (op­si­o­neel) • 200 tot 240 bak­ste­ne

Ge­reed­skap

• staal- of hout­pen • graaf • tou • wa­ter­pas • mes­sel­trof­fel • s­pons • krui­wa • maat­band • rei­hout of stei­er­plank

De­on de Goe­de

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.