Fe­bru­a­rie-f­lit­se

Tuis - - NEWS - Saam­ge­stel deur Zanél­le Roodt Stuur dag­boe­knuus min­stens drie maan­de voor­uit na dag­[email protected]

6: Kom kui­er saam met Tuis by Ti­le A­fri­ca in Gars­fon­tein, P­re­to­ria. Ska­kel 021 408 3815 of stuur e-pos na Na­quita.Hen­[email protected]­dia24.com.

6 & 7: Kie­lie jou smaak­knop­pies by die jaar­lik­se Bes­sie­fees op Ma­goe­bas­kloof,

Lim­po­po; jy kan jou eie pluk, plaas­li­ke pro­duk­te proe of aan die pret­loop deel­neem. Ska­kel 060 324 4858 of be­soek ber­ry­fes­ti­val.co.za.

13: Stap saam met Henk G­ries­sel van Tru-Ca­pe deur hul Er­fe­nis-ap­pel-en-peer­boord ty­dens die ope dag op die Oak Val­ley-land­goed na­by Gra­bouw. Dis gra­tis, maar daar’s net plek vir 30 gas­te. Kry kaart­jies by quicknet.co.za – dit moet by die hek ge­toon word.

Va­len­tyns­dag! 14: Druk­kies en soen­tjies, dis Maart se Tuis is op die rak­ke. 15:

20: Kom proe meer as 15 van die bes­te Mét­ho­de Cap Clas­si­ques by Brook­lyn Bub­bles, van 11:00 tot 16:00 in die Brook­lyn-win­kel­sen­trum,

P­re­to­ria. Kaart­jies kos R200 en sluit ’n proe­glas en -koe­pons in; be­spreek by web­tic­kets.co.za.

22: Kyk wie’s die wen­ner van Sei­soen 1 van S­tyl­stryd op Via (DStv-ka­naal 147).

27: Kos- en wyn­lief­heb­bers sal dol wees oor die Con­stan­tia Fresh-kos-en-wyn­fees op die

Bui­ten ver wa c h tin g-wyn­land­goed. Dis’ n heer­li­ke be­derf met meer as 200 wy­ne en gour­met-hap­pies deur Con­stan­tia se ta­lent­vol­le sjefs! Kaart­jies by quicknet.co.za kos R495; ska­kel 083 265 2405 of be­soek con­stan­ti­af­resh.com. 27 & 28: Kom skop jou skoe­ne uit ty­dens Dur­ban­vil­le se Fees van die Druif, wan­neer 12 wynplase in die val­lei ’n na­week vol pret aan­bied. Die fees word op die prent­jie­mooi D’A­ria-wyn­plaas ge­hou met ge­noeg wyn en ver­maak vir el­ke smaak. Kaart­jies kos R120 en is te kry by web­tic­kets.co.za. Be­soek

dur­ban­vil­le­wi­ne.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.