A, die lief­de …

Tuis - - NEWS -

13 & 14 Fe­bru­a­rie: An­tho­nij Ru­pert Wi­nes, Fransch­hoek An­tho­nij Ru­pert Wi­nes op Fransch­hoek bied twee in­tie­me Va­len­tyns­dag-e­tes aan. Op Sa­ter­dag kan jy ’n bui­te­lug-f­liek ge­niet met ’n piek­niek en ’n glas L’Ormarins Brut MCC teen R480 per paar­tjie. Son­dag kan jy ie­mand be­derf met ’n Va­len­tyns­dag-laat­ont­byt, in­slui­tend kof­fie en ’n glas L’Ormarins Brut teen R180 per per­soon. Be­spre­king is nood­saak­lik; ska­kel 021 874 9041 of e-pos tas­[email protected]­per­t­wi­nes.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.