Tuis­te­skep­pers, kyk bie­tjie hier!

Tuis - - NEWS -

25–28 Fe­bru­a­rie: Tic­ket­pro Do­me, Jo­han­nes­burg. Gaan loer in by die 2016

Ho­me­ma­kers Ex­po vir die jong­ste de­kor­mo­des met meer as 350 uit­stal­lers on­der een dak. Daar is on­der meer ’n in­ter­ak­tie­we muur, Buil­ders se self­doen­te­a­ter en die Get It Do­ne-de­mon­stra­sie-a­re­na, en tus­sen­in kan jy by die de­li in­loer vir iets te ete. Kaart­jies kos R100 vir vol­was­se­nes en R60 vir pen­si­oen­trek­kers; dis gra­tis vir kin­ders on­der 12. Ska­kel 086 111 4663 of be­soek ho­me­ma­kerson­li­ne.co.za.

Tuis-hoog­te­punt

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.