Lek­ker op die stoep

Tuis - - NEWS -

11–13 Fe­bru­a­rie: R­ho­des, Oos-Kaap Be­soek die dor­pie R­ho­des vir die 4de jaar­lik­se

S­toep­sit­fees. Ont­moet trot­se stoep­ei­e­naars en neem deel aan die eeue oue tra­di­sie van brei en klets. Nie net sien jy a­sem­ro­wen­de na­tuur­skoon en ge­sel­li­ge stoe­pe nie, jy sal ook ge­trak­teer

word op ’n ver­skei­den­heid eet­hap­pies en kleur­ry­ke staal­tjies. Ska­kel 045 974 9290 of e-pos

con­[email protected]­de­stou­rism.co.za vir in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.