Hou dop!

Tuis - - NEWS -

BE­SIG­HEID Mal­colm Bo­w­ling Art WIE Mal­colm Bo­w­ling WAAR Her­ma­nus

SY WERK Die kuns­te­naar en fo­to­graaf Mal­colm Bo­w­ling is al ja­re lank ge­boei deur vo­ëls. “Ek wil graag die vo­ëls se lig­gaams­hou­ding, ka­rak­ter en tem­pe­ra­ment vas­vang. Ek glo die aan­dag­ti­ge stil­te wat no­dig is om ’n vo­ël dop te hou be­hoort ge­noeg te wees om ’n bie­tjie ne­de­rig­heid by die mens­dom in te boe­sem.”

Mal­colm se reeks pot­lood­sket­se en di­gi­ta­le kleur­sket­se, in­slui­tend sy vo­ëls, is nou as af­druk­ke be­skik­baar – in die oor­spronk­li­ke lyn­sket­se of, as jy iets u­nieks soek, di­gi­taal ge­kleur­de af­druk­ke.

Hy het ’n a­tel­jee en ga­le­ry in Her­ma­nus waar hy ook prag­ti­ge hout­beel­de deur Bo­ni­fa­ce C­hik­wen­he­re en ke­ra­miek­wa­re deur Ri­chard Pul­len uit­stal; Ri­chard het die Ce­ra­mi­cs Eas­tern Ca­pe 2015 A­ward for Ex­cel­len­ce ge­wen. Jy sal hom kry by War­ring­ton Pla­ce 8, Har­bour­weg 4, Her­ma­nus, of be­soek mal­colm­bo­w­ling.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.