My hart staan tuit al meer en meer, ek stuur vir jou die berg­gans­veer. – Boer­neef

Tuis - - VARSIDEES -

Mooi in rooi

Warm ak­sent­kleu­re in die vro­li­ke slaap­ka­mer van Noa Haar­hoff gee woe­ma aan ’n an­der­sins rus­ti­ge kleur­pa­let. Haar ma, Na­ta­lie, sê die ver­trek is net so kleur­vol soos haar mei­sie­kind. Kyk net die tref­fen­de tak bo die bed! Dié een kom van Moroc­can Wa­re­hou­se, maar maak jou eie deur ’n droë tak in die kleur­ske­ma van jou keu­se te verf en dan soos ’n kroon­kan­de­laar bo die bed op te hang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.