Pret en pa­pier

Tuis - - VARSIDEES -

Maak ’n blom­me­rang­skik­king wat som­mer lank gaan mooi lyk: Ge­bruik aal­wy­ne, woes­tyn­ro­sies, groe­nig­heid uit jou tuin en tjien­ke­rien­tjees – en vir ’n in­te­res­san­te kin­kel, pa­pier­blom­me ge­maak van ou blad­mu­siek. Dié pa­pier­blom­me is die han­de­werk van Mar­li­ze Boon­zaai­er van Flo­wer­he­art in Dur­ban­vil­le, wat die ta­fel­ver­sie­rings vir ons Reg­ruk met Flair-ga­la ge­doen het (sien bl. 40). Maar maak jou eie – sien regs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.