Wat sê die be­oor­de­laars?

Tuis - - KOPIES -

Wat ’n in­spi­ra­sie. Waar daar ’n wil i s, is daar ’n weg! – Jo­han S­pies van Pen­ny­pin­chers Tim­ber­ci­ty Die Bothas het groot moed aan die dag ge­lê deur so ’n pro­jek aan te p ak. ’n Aan­gry­pen­de suk­ses­ver­haal! – Andrew Ma­ritz, kuns­hoof van Tuis|Ho­me Dit wys wat moont­lik is wan­neer jy hoog mik en in jou­self glo. – Henk Lou­rens van Pen­ny­pin­chers Tim­ber­ci­ty Dié op­knap­pro­jek wys pre­sies wat jy kan ver­mag wan­neer jy ’n droom en vi­sie het – skoonheid uit die rom­mel. – De­on de Goe­de, self­doen­ken­ner by Tuis|Ho­me Die Bothas se reis is die ver­per­soon­li­king van ons Reg­ruk met Flair-kom­pe­ti­sie. – Wicus Pretorius, re­dak­teur van Tuis|Ho­me

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.