Voor die voet

Tuis - - DEKOR -

Dis in die al­ge­meen nie raad­saam om ’n te­ël­vloer te verf nie, en dis ook nie ’n per­ma­nen­te op­los­sing nie. Maar Hai­dee wou graag ’n ver­an­de­ring hê en verf was die ant­woord – ’n vin­ni­ge op­los­sing op ’n klein be­gro­ting. Fi­red Earth se Ul­tra Pa­ve in die kleur Dy­n­a­mo skep diep­te om­dat die hout­skool vloer neu­traal ge­noeg is dat die kas­te al die aan­dag trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.