Ge­va­re van as­bes

Tuis - - RAAD -

Ernst Ens­lin skryf Ek ver­wys na die ar­ti­kel oor die ou mel­ke­ry op Wel­ling­ton in jul De­sem­ber 2015-uit­ga­we waar­in die ei­e­naars die as­bes­dak oop ge­los het. Ek voel ver­plig om te sê dit hou ’n groot ri­si­ko vir die huis­ei­e­naars in, ver­al om­dat dié dak reeds baie oud is.

Hul­le kan moont­lik die siek­te as­bes­to­se op­doen.

Daar is al baie na­vor­sing ge­doen en ge­pu­bli­seer oor die na­de­le van as­bes en as­be­s­pro­duk­te, en wê­reld­wyd word al­le as­bes uit ge­boue ver­wy­der.

Die huis­ei­e­naar, Han­nes Ma­ritz, ant­woord Ons be­sef as­bes kan ska­de­lik wees, daar­om het ons heel­wat na­vor­sing ge­doen oor po­ten­si­ë­le pro­ble­me voor ons die mel­ke­ry ge­koop het. Die dak is be­han­del voor ons in­ge­trek het en dit is deur in­ge­ni­eurs on­der­soek en vei­lig ver­klaar.

Hul­le meen daar is geen ge­vaar van moont­li­ke as­bes­stof nie.

As­bes is net ge­vaar­lik as dit breek of ver­voer word. Ons dak word al om die an­der jaar na­ge­gaan en ons sal na­tuur­lik ’n an­der dak op­sit as die in­spek­teur van mening is dat dit e­ni­ge ge­vaar in­hou. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.