Voel jy kre­a­tief?

Tuis - - RAAD -

Hoe­kom sten­sil jy nie jou vloer na­dat jy dit ge­verf het nie? Ons verf­ken­ner, Mar­le­ne Kru­ger, sê ’n sten­sil op jou vloer is ’n goeie i­dee, maar waar­sku dis tyd­ro­wend. Sy gee dié wenke: Stap 1 Kies ’n lig­ter of don­ker­der kleur as jou vloer so­dat die pa­troon uit­staan. Stap 2 Hou die sten­sil in plek met mas­keer­band en ge­bruik ’n spons­rol­ler om verf van bin­ne na bui­te oor die sten­sil aan te wend. Maak se­ker jou rol­ler is droog voor jy be­gin; moet ook nie jou verf ver­dun nie – hoe dro­ër die rol­ler en verf hoe be­ter, an­ders kan die ly­ne smeer. Stap 3 Her­haal tot­dat jou vloer na wen­se in­ge­kleur is en se­ël dit dan met drie lae kleur­lo­se se­ë­laar. • Oor­weeg ook vi­niel­plak­kers wat net soos ’n sten­sil lyk. Kyk bie­tjie op blad­sy 62.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.