Vra vir JJ

Tuis - - RAAD - E-pos tui­[email protected] Ko­bus G­rey­ven­stein van Mos­sel­baai skryf

My palm­boom se wor­tels lig die pla­vei­ste­ne en an­der be­ton langs my huis. Ek het van die ste­ne op­ge­tel, die grond los­ge­maak en wor­tels af­ge­sny en ver­wy­der. Ek wil weer pla­vei­sel daar lê, maar won­der of daar ’n mid­del is wat ek op die af­ge­sny­de wor­tels kan spuit so­dat dit nie weer groei nie – ek het al ge­hoor van ou mo­tor-o­lie of grow­we sout? Die boom is re­de­lik oud en so­wat 15 m hoog.

JJ ant­woord Daar is on­ge­luk­kig niks wat jy kan toe­dien om wor­tel­groei te stop nie. Be­gra­we ’n sink­plaat ver­ti­kaal in die grond om te keer dat die wor­tels na die be­trok­ke a­rea groei. Jy sal dit el­ke paar jaar moet ver­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.