T­ha­ri­na se tuin­wen­ke

Tuis - - LESERTUIN -

• Gee ge­reeld wa­ter en die reg­te voe­ding vir plan­te. Dit is ook be­lang­rik om te weet wat­ter plan­te ver­kies min­der wa­ter – maak daar­vol­gens nat. • Moe­nie van blaar­voe­ding ver­geet nie. Dit is net so no­dig soos be­mes­ting by die wor­tels. • Skaf ’n tuin­dag­boek aan en hou deeg­lik tred met wan­neer plan­te (ver­al die ro­se) ge­spuit, ge­snoei of be­mes word. Dit ver­se­ker ge­son­de plan­te wat baie blom. • Wees ver­sig­tig dat fo­kus­pun­te en mooi klip­pe nie met ver­loop van tyd toe­groei en ver­dwyn nie. • Hoe meer jy in jou tuin is, hoe mak­li­ker word tuin­maak. Wees leer­gie­rig, lees baie daar­oor en ont­hou jou plan­te se na­me!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.