Pruim-en-ker­sie­brow­nies

Tuis - - SOMERVRUGT­E -

Die sap­pi­ge prui­me in die blok­kies maak dat dit lan­ger bak, maar die soet­suur kom­bi­na­sie is die wag werd. Ge­noeg vir 9 blok­kies Be­rei­dings­tyd: 25 mi­nu­te Bak­tyd: 1 uur

• 125g goeie don­ker­sjo­ko­la­de, grof­ge­kap • 125g bot­ter • 2 ei­ers • 180g (225ml) lig­bruin­sui­ker • 110g (195ml) bruis­meel, ge­sif • 5ml roos­wa­ter • 12 vars ker­sies, ont­pit • 9 klein pruim­helf­tes • 100g wit­sjo­ko­la­de, ge­kap en ge­smelt

1 Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en voer ’n 20 x 20 cm-pan­ne­tjie met bak­pa­pier uit. 2 Smelt die sjo­ko­la­de en bot­ter saam en laat dit ef­fens af­koel. K­lits die ei­ers en sui­ker saam tot dik en lig, voeg die meel, af­ge­koel­de sjo­ko­la­de, roos­wa­ter en ker­sies by en vou deur tot net ge­meng. Giet die be­slag in die voor­be­rei­de koek­pan. 3 Doop die pruim­helf­tes in die wit­sjo­ko­la­de en druk dit dan in die brow­nies. S­pa­si­eer dit so dat daar ’n pruim in el­ke “blok­kie” gaan wees wan­neer jy dit sny. Bak nou vir 45 mi­nu­te tot 1 uur tot­dat daar ’n kors bo-op vorm maar die mid­del nog ef­fens sag is. Laat heel­te­mal af­koel voor jy dit in blok­ke sny. Ver­sier met ek­stra prui­me en ker­sies wat in die o­ri­ge wit­sjo­ko­la­de ge­doop is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.