Hoen­der­slaai

Tuis - - SOMERVRUGT­E -

On­der R100 • Ge­noeg vir 4 • Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Braai­tyd: 20 mi­nu­te

• 12 dun sny­tjies ci­a­bat­ta • 1 heel knof­fel­hui­sie • 45ml o­lyf­o­lie • ge­droog­de ba­si­lie • 4 hoen­der­bor­sies, in re­pies ge­sny • 90g ba­bas­pi­na­sie • 150g wit ched­dar, in blok­kies ge­sny

• 1 ryp a­vo­ka­do, in blok­kies ge­sny • 60 ml ge­droog­de bos­bes­sies • 100 ml ge­roos­ter­de a­man­del­splin­ters of grond­boon­tjies

1 Smeer die ci­a­bat­ta met die knof­fel, s­prin­kel 15 ml van die o­lyf­o­lie oor, geur met sout, pe­per en die ge­droog­de ba­si­lie en bak dit in ’n voor­ver­hit­te oond teen 200 °C tot bros. 2 Meng die res van die o­lyf­o­lie, sout en pe­per deur die hoen­der. Braai dit in ’n warm pan tot goud­bruin en deur­gaar. 3 K­lits die vi­nai­gret­te­be­stand­de­le saam (sien bo) en giet dit oor die warm hoen­der. 4 Om saam te stel Breek die ci­a­bat­ta­sny­tjies in crou­tons en skep dit op ’n dien­bord saam met die hoen­der, spi­na­sie­bla­re, kaas, a­vo­ka­do, bos­bes­sies en neute. S­prin­kel e­ni­ge oor­bly­wen­de slaai­sous oor en smul da­de­lik.

Voeg dié by! Vi­nai­gret­te 60 ml o­lyf­o­lie • 30 ml heu­ning 30 ml ap­pela­syn • 5 ml mosterd 10 ml pa­pa­wer­saad­jies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.