Hap­pies is op pad

Tuis - - KOSGEDAGTE­S -

Die Kaap­se broer-en-sus­ter­span Andrew en Les­ley S­cott se in­no­ve­ren­de on­der­ne­ming, The Fruit Cube, le­wer bok­se sei­soe­na­le vrug­te van uit­voer­ge­hal­te di­rek by men­se se werk­plek af. El­ke boks be­vat 25–30 vrug­te wat el­ke week vol­gens sei­soen en be­skik­baar­heid ge­pak word. Be­soek the­fruit­cu­be.com vir nog in­lig­ting of om te be­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.