Lo­cal is lek­ker

Tuis - - CONTENTS -

Lap­mand­jies is nou hoog in die mode; ons is dol oor dié een van I-spy ge­naamd Jel­ly­be­an Jungle (16 x 16 x 16 cm; R190). Dit word hand­ge­maak op Knys­na. Dié nut­ti­ge mand­jie het heel­wat ge­brui­ke – hou brood­jies daar­in warm, plant kruie daar­in of hou jou s­pie­ël­ta­fel net­jies. Be­soek BESIGHEID Co­w­gi­r­l­blu­es WIE B­rid­get Hen­der­son WAAR Wood­stock, Kaap­stad HAAR WERK B­rid­get het be­sluit om haar eie wol te spin na­dat sy nie ge­skik­te wol plaas­lik kon kry nie. “Baie Eu­ro­pe­se han­dels­mer­ke koop hul wol­draad hier,” ver­dui­de­lik sy, “en dan voer ons dit weer in. Dit maak net nie sin nie.”

En dis hoe Co­w­gi­r­l­blu­es die lig ge­sien het; sy kry die naam van die ro­man E­ven Co­w­gi­rls get the Blu­es deur Tom Rob­bins. B­rid­get kry al haar wol – 100%-me­ri­no, k­lein­bok­haar en sy­meng­sels – uit die Ka­roo. Sy maak haar eie kleur­kom­bi­na­sies en kry in­spi­ra­sie uit heer­sen­de mo­des en die wê­reld om haar. Sy ver­vaar­dig brei­draad in ver­skil­len­de dik­tes – van kant- en sok­kie­ge­wig tot dub­bel­brei- en ekstra­dik brei­draad. Sy ver­koop dit aan­lyn en by die Watershed in die V&A Wa­ter­front.

Haar kle­re en sag­te meu­bi­le­ring soos strooi­kus­sings en de­kens is klas­siek, funk­si­o­neel en pret­tig. Be­soek

is­py-s­hop.com. co­w­gi­r­l­blu­es.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.