T

Tuis - - LESERHUIS -

Toe Wehr­ner en An­net­te Lem­mer so­wat 20 jaar ge­le­de iet­wat plat­sak van hul oor­se­se werk­rei­se te­rug­keer Port E­li­za­beth toe, het hul kop­pe Kaap­stad toe ge­staan. Maar dié twee na­tuur­lief­heb­bers het gou be­sef hul­le gaan nê­rens an­ders ’n woon-en-werk­plek in ’n in­heem­se bos kan bou nie.

Ein­de 1998 het hul­le ’n 2 ha-hoe­we na­by die Sar­di­ni­a­baai-na­tuur­re­ser­vaat ge­koop, waar hul­le in 2000 ’n kom­pak­te boks­vor­mi­ge huis laat bou het. “Ons moes nood­ge­dwon­ge die klein­ste huis moont­lik bou,” ver­tel An­net­te, ’n haar­sti­lis en die ei­e­naar van Jigsaw-haar­sa­lon. Bo was ’n bly­plek van ’n skra­le 40 m2, en on­der (waar die sit­ka­mer en kom­buis van­dag is) Wehr­ner se a­tel­jee van nog 40 m2. Wehr­ner is ’n beeld­hou­er en se­dert Mei 2013 ook ei­e­naar van die ge­wil­de Raak-kof­fie­win­kel in die­self­de Ne­w­ton­park-ge­bou as An­net­te se sa­lon.

“Ons sou la­ter die huis van ons dro­me op die ei­en­dom bou, maar ná am­per vyf jaar hier was ons net te lief vir ons hui­sie en sy uit­sig,” sê Wehr­ner. “Dit was im­mers die uit­sig en na­tuur­li­ke lig dank­sy die dak se swe­wen­de ont­werp (dit rus op hoë ven­sters) wat dit draag­lik ge­maak het om am­per vyf jaar lank in net 40 m2 te woon.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.