Wat sê die be­oor­de­laars?

Die per­fek­te kom­bi­na­sie van waag­moed, pas­sie en span­werk. Oos­te­wald en Yolanda gee nu­we be­te­ke­nis aan die woord “flair”. Yolanda het dui­de­lik ’n slag met de­kor. 55

Tuis - - REGRUKMETF­LAIR -

– Jo­han S­pies, Pen­ny­pin­chers Tim­ber­ci­ty

– Henk Lourens, Pen­ny­pin­chers Tim­ber­ci­ty

– De­on de Goe­de, DIY De­on

– Andrew Ma­ritz, kuns­hoof by Tuis

– Wi­cus P­re­to­ri­us, re­dak­teur van Tuis

Die “kin­der­ka­mer” is deel van die gro­ter oop­plan­ge­sin­slaap­ka­mer. Dié ver­trek spog ook met dub­be­le oop­swaai­deu­re na die ag­ter­tuin. Baie er­va­re en erns­ti­ge op­knap­pers met ’n dui­de­li­ke vi­sie van die eind­re­sul­taat. Plan­ma­kers wat skrik vir niks. ’n Mens...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.