Die op­los­sing

82

Tuis - - RAAD -

Meu­bel-uit­leg

Weens die vorm van die iet­wat lang­wer­pi­ge ver­trek stel ons voor jy sit een van die rus­ban­ke teen die muur oor­kant die in­gang en in­stal­leer die TV daar­bo. Dit sal die ver­trek fo­kus gee en be­ter vloei be­werk­stel­lig. Ons stel voor jy kry ’n tuis­ver­maak-een­heid wat net­jies teen die muur ge­mon­teer kan word; sny groe­we in die muur vir e­lek­trie­se ge­lei­dings in­dien moont­lik.

Maak dan ’n t­wee­de rus­bank by die in­gang oor­kant die TV staan met ’n kon­so­le­ta­fel daar­ag­ter; jy kan de­ko­ri­tems soos va­se met vars blom­me daar­op uit­stal om gas­te wel­kom te heet.

Sit dan twee leun­stoe­le oor­kant me­kaar aan weers­kan­te van die ver­trek om die ruim­te oop te maak; laat stof­feer dit met mooi lap wat by jou Fran­se te­ma sal pas.

Kies ’n mooi ot­to­man as t­wee­de kof­fie­ta­fel; dit sal ’n lief­li­ke fo­kus­punt in die ver­trek skep en ’n weel­de­ri­ge ge­voel gee. Dit kan ook ek­stra sit­plek bied wan­neer no­dig.

Vir af­ron­ding

An­ker die ver­trek met ’n los mat. Daar is baie op­sies, maar ons stel een met ’n ver­weer­de pa­troon voor.

Ver­sag die TV met ’n tref­fen­de

Germarie en Margaux het in­spi­ra­sie uit dié fo­to ge­kry.

Ons het ons eer­ste huis twee jaar ge­le­de ge­koop en ek suk­kel steeds met die uit­leg van ons TV-ka­mer. Die ver­trek is reg in die mid­del van ons huis, son­der ven­sters vir na­tuur­li­ke lig. En met groot deur­gan­ge na die kom­buis en eet­ka­mer is die...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.