I­ta­li­aan­se skoon­heid

Tuis - - RAAD - An­ton Cross­ley skryf OUDERDOM WAAR­DE KONTAK

Dié I­ta­li­aan­se blom­pot het die vol­gen­de op die ba­sis: I­ta­lia Art Wa­re Hand Pain­ted, FM 5. M. Maar daar is nie ’n da­tum nie; het dit e­ni­ge waar­de?

S­ho­na Ro­bie ant­woord Dis klaar­blyk­lik ’n er­de­vaas wat in die 20ste eeu ver­vaar­dig is deur a­tel­jee­pot­te­bak­kers, wat op klein s­kaal werk. Daar­om het dit net de­ko­ra­tie­we waar­de.

20ste eeu R600–R800 op ’n vei­ling

ste­phan­welz.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.