Dooie kol­le

Tuis - - RAAD - San­dra Gos­lin skryf

Wat ver­oor­saak hier­die dooie kol­le op my gras en wat kan ek ge­bruik om dit te her­stel en te voor­kom?

JJ ant­woord Gooi jul­le in die aand nat of is jul grond klei­e­rig dat dit baie vog te­rug­hou? Dit lyk soos ’n gras­perk-fun­gus. Be­han­del die he­le gras­perk met O­de­on, Bra­vo of My­co­guard, en her­haal ná ’n week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.