Ta­ke vir el­ke streek

La­e­veld en K­wa­Zu­lu-Na­tal­se kus 103

Tuis - - TUIN PLANT VAN DIE MAAND -

Ont­houOnt beme he do

Ro­se moet nou hul laas­te do­sis Vi­goro­sa kry om ek­stra kos vir die bla­re te ver­skaf; die plant sal dit bê­re en aan­hou groei en blom tot in die win­ter. Moe­nie nou laat slap lê met be­mes­ting nie, want dit sorg vir krag­ti­ge groei teen die ein­de van die sei­soen, wat die wor­tel­stel­sel voor die win­ter sal ver­sterk. Hou aan spuit met Chro­nos of Ro­se Pro­tec­tor teen swart­vlek. Dis nie no­dig om ro­se te spuit of te be­mes in kou­er de­le (Oos-Vry­staat en die suid­wes­te­li­ke deel van KZN, soos Kok­stad) nie.

As dit be­wolk is of be­gin re­ën en jou roos­bo­me het steeds goeie blaar­dek­king, spuit week­liks teen swart­vlek, poei­er­ag­ti­ge skim­mel en dons­skim­mel. Maar, sou jy die stryd teen swart­vlek en dons­skim­mel ver­loor, is dit raad­saam om die ro­se te laat dor­mant raak, aan­ge­sien die dae hier heel­wat kor­ter is as in die res van die land; in so ’n ge­val is dit on­no­dig om te be­mes of te spuit.

In hier­die war­mer ge­bie­de kan ro­se ver­troe­tel word om reg­deur die win­ter te blom. Ro­se moet dan nie in Ju­lie ge­snoei word nie, maar lie­wer van­dees­maand ’n lig­te so­mer­snoei kry in­dien daar te veel groei aan is. Voed maan­de­liks met Vi­goro­sa rond­om el­ke boom en spuit el­ke twee we­ke met Chro­nos of Ro­se Pro­tec­tor om te keer dat bla­re weens swart­vlek of meel­dou af­val. Rooi­spin­ne­kop kan nog ’n pro­bleem wees – spuit met Mil­be­knock so­dra jy dit op­merk. Maak steeds twee keer per week nat.

So­mer­re­ën­stre­ke Kaap­se kus­streek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.