Warm ko­pies

Tuis - - DAGBOEK -

’n Nu­wig­heid by Hans­gro­he is die Ta­lis Se­lect Mixer­reeks, waar­on­der die Kit­chen Mixer met uit­trek-tuit (R2 192). Met dié kraan ge­bruik jy ’n Se­lect-knop­pie pleks van die ge­wo­ne hand­vat­sel om die wa­ter­vloei te be­heer. Be­soek Hoe ou­lik is dié sam­bre­le van Py­lo­nes (R449,95 elk) met hul pret­ti­ge ont­wer­pe en hel­der kleu­re? Kry hul­le by die V&A Wa­ter­fron­tof Sand­ton Ci­ty­tak, of by

hans­gro­he.co.za.

py­lo­nes-sa.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.