Só kry jy die Ma­rok­kaan­se styl

Tuis - - OPKNAP -

Ar­gi­tek­to­nie­se de­tail Af­ge­vlak­te trap­pe wat na die bad lei, is ti­pies Ma­rok­kaans. Ont­hou net, die af­vlak­laag kraak ef­fens en haar­kleur­sel kan dit vlek. Tra­di­si­o­ne­le ak­sen­te Voeg ’n paar i­tems met tra­di­si­o­neel Ma­rok­kaan­se vorms by; hier ver­skaf die lan­terns en spie­ëls die no­di­ge ek­so­tie­se de­tail. ’n Rus­ti­ge ba­sis­kleur ’n Naat­lo­se, mo­no­chroom ba­sis­kleur – in dié ge­val vars wit – vir die mu­re, was­bakeen­heid en vloer skep ’n kalm, aard­se at­mos­feer. Tref­fen­de kleu­re Ge­bruik lap om kleur en pa­tro­ne in te bring; in dié bad­ka­mer skep die hel­der­blou hand­doe­ke ’n kleur-fo­kus­punt. Ma­rok­kaan­se sil­wer­wa­re Bon­ki­ge sil­wer bak­ke, krui­ke en va­se wat óf met ’n ha­mer ge­kap óf ge­gra­veer is, skep vi­su­e­le dra­ma. Rus­tie­ke elemente Die hout­kis, spie­ël­ra­me en lan­terns skep ba­lans met die wit mu­re, was­bakeen­heid en vloer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.