Nuut by die kwe­ke­ry!

Con­ga S­tra­w­ber­ry Burst .

Tuis - - LESERTUIN -

‘Pi­a­no’ lyk soos ’n sleu­tel­blom, maar dis gro­ter en groei ho­ër (40 cm hoog en wyd), met groot blom­me wat da­de­lik die oog vang bo k­lein bla­re. Dit groei in win­ter­son en bly kom­pak, al raak dit war­mer. Dis be­skik­baar in blou, roos­pienk en ge­meng­de kleu­re. Plan­te sal tot in die so­mer blom en het vrug­ba­re, klam grond no­dig wat goed drei­neer.

is i­de­aal vir hou­ers. Dit groei 25 cm hoog en wyd en aard goed in son­kol­le. Ge­bruik pot­grond wat goed drei­neer en maak ge­reeld nat, maar nie te veel nie. Be­mes twee keer per maand met vloei­ba­re kuns­mis om blom­pro­duk­sie aan te moe­dig. Die vol­gen­de is nou in kwe­ke­rye be­skik­baar: Pink Kiss (don­ker­pienk in die mid­del), Oran­ge, S­tra­w­ber­ry Burst, Y­el­low en Co­ral Kiss (room met ko­raal in die mid­del). smal­l­bi­rd­fee­der.com) van ge­gal­va­ni­seer­de draad (met of son­der poei­er­be­dek­king).

Net reg vir die taak

Tuin­hark en -vurk R140 elk, wool­wort­hs.co.za

(Men­tha pu­le­gi­um) Ca­li­bra­choa Con­ga

P­ri­mu­la ‘Pi­a­no’ Ca­li­bra­choa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.