Lud­wig se roos­hoe­kie

Van­dees­maand fo­kus die roos­ken­ner Lud­wig Tas­ch­ner op die s­noei van ro­se. V: Hoe s­noei ek my hoog­stam­ro­se? A:

Tuis - - LESERTUIN -

V: Ek het heel­wat ‘I­ce­berg’ro­se wat taam­lik hoog groei; hoe s­noei ek hul­le?

A: ‘I­ce­berg’ en soort­ge­ly­ke ro­se (‘Clo­co­lan’, ‘Du­et’, ‘Gold Reef’, ‘Springs 75’ en ‘Ad­do Her­i­ta­ge’) kan nu­we lo­te uit die ou hout pro­du­seer. Daar­om is dit nie nood­saak­lik om die dik, ou­er lo­te uit te sny nie. Ge­bruik lie­wer jou oor­deel en ver­wy­der of ver­min­der lo­te wat oor me­kaar groei so­dat die nu­we groei die reg­te hoog­te kan be­reik. Dit be­te­ken as jou boom 2 m hoog groei en jy dit tot 1 m te­rug­snoei, sal dit gou weer 2 m be­reik. Be­soek lud­wigs­ro­ses.co.za en stuur vrae na tui­[email protected] S­tam­ro­se is struik­ro­se wat kuns­ma­tig ver­hoog is om­dat die o­ku­leer­las aan die bo­punt van die lang stam is. Sny al die tak­ke en lo­te tot hoog­stens 50 cm van die kroon af. Ver­wy­der al die ou hout.

Só s­noei jy in die win­ter

Wan­neer jy s­noei, ver­wy­der jy een­vou­dig ou hout en swak groei so­dat sterk, nu­we lo­te kan flo­reer. Dit laat ook strui­ke wat te veel of te hoog ge­groei het, net­jie­ser lyk.

’n Lig­te s­noei is die bes­te vir strui­ke wat ver uit me­kaar of in ge­kom­pak­teer­de grond in ’n ska­du­kol groei of om­ring word deur lan­ge­ri­ge met­ge­sel­plan­te. So maak jy: S­noei die struik te­rug tot 80 cm–1 m en los heel­wat sy­lo­te aan die hoof­tak­ke. Ver­wy­der al die bla­re; dit moe­dig nu­we groen bla­re aan.

’n Ma­ti­ge s­noei is goed om ou hout, baie dun tak­kies en lo­te wat me­kaar kruis, te ver­wy­der. So maak jy: S­noei die struik te­rug tot 80 cm–1 m. Be­kyk dan die oor­bly­wen­de groei en be­sluit wat­ter hoof­lo­te (dié sei­soen se groei) of tak­ke (twee jaar of ou­er) moet bly. Kies drie of vier ge­skik­te lo­te en s­noei met nog 10–20 cm te­rug. Ver­wy­der of sny oor­bly­wen­de sy­lo­te en ver­tak­kings kor­ter.

’n Dras­tie­se s­noei is die bes­te vir ro­se wat baie na aan me­kaar staan of wat die vo­ri­ge sei­soen baie hoog ge­groei het. Dis ook die bes­te vir flo­ri­bun­da-ro­se (‘I­ce­berg’ uit­ge­sluit). Ont­hou S­noei net dras­ties in­dien jy be­plan om die grond ag­ter­na te ver­ryk en as jy ty­dens die groei­sei­soen ge­reeld nat­maak en be­mes. As jou ro­se net af en toe aan­dag kry, moet jy nie so erns­tig te­rug­snoei nie; jou ro­se gaan dalk nie na wens her­stel nie. S­noei dan net lig­gies. So maak jy: S­noei die struik te­rug soos met die bo­ge­noem­de, maar s­noei die oor­bly­wen­de lo­te te­rug tot 40 cm. Ver­wy­der of ver­kort die oor­bly­wen­de sy­lo­te en -tak­ke.

Trek al die bla­re af. S­pit die grond tot so 20 cm om en werk ter­self­der­tyd Vi­goro­sa, kom­pos, been­meel of su­per­fos­faat in.

Maak baie goed nat na­dat jy die bed­ding om­ge­spit het en maak tot Sep­tem­ber min­stens week­liks nat; jy sal daar­na ge­reel­der moet nat­maak.

I­ce­berg

Kyk op tuis.co.za hoe Lud­wig sy roos­snoei­teg­nie­ke de­mon­streer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.