Ta­ke vir el­ke streek

Tuis - - LESERTUIN -

So­mer­re­ën­stre­ke S­noei tus­sen 20 Ju­lie en die eer­ste week van Au­gus­tus. In baie koue stre­ke soos die Oos-Vry­staat kan jy wag tot mid­del of ein­de Au­gus­tus. Kaap­se kus­streek S­noei tus­sen 20 Ju­lie en die eer­ste week van Au­gus­tus. As jou ro­se nog nie dor­mant is nie, wag eers voor jy s­noei en moet glad nie meer nat­maak nie. Dit sal jou ro­se dor­mant laat raak en dan kan jy vei­lig s­noei. La­e­veld en K­waZu­lu-Na­tal­se kus Ro­se in dié stre­ke kan reg­deur die win­ter groei en blom as dit ge­reeld be­mes, ge­spuit en nat­ge­maak word. Jy kan dit in Sep­tem­ber s­noei wan­neer die dae lan­ger raak en voor die er­ge so­mer­hit­te be­gin pla. As jou strui­ke te hoog is, kan jy vroeg in Au­gus­tus s­noei; hul­le sal dan weer teen mid­del Sep­tem­ber blom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.