B

Tuis - - STAPVIRSTA­P -

By A­fri­kaBurn in die mid­del van die Tank­waKa­roo met die klan­ke van tran­ce-mu­siek (nie my guns­te­ling nie!) wat deur my lig­gaam pols, knoop ek ’n on­waar­skyn­li­ke ge­sprek aan met ’n in­te­res­san­te jong man.

Dit was nou wel ’n bie­tjie moei­lik om die ge­sprek aan die gang te hou (ek ver­moed die ge­raas, klop­pen­de bas, be­to­we­ren­de la­sers en koue byt van die Ka­roo-nag het iets daar­mee te doen ge­had), maar dit was nie­te­min ’n ge­sprek. Die be­lang­rik­ste van als is dat ons wel ge­praat het, dat ons deur­ge­druk het met die ge­sprek!

Ek het al ge­hoor dat ek men­se kom­pul­sief voer. Dis die waar­heid. Maar ek hou ook van ont­haal – en ge­sels! Ek wil graag hê my kos moet aan die men­se rond­om my ge­not ver­skaf, hul­le sti­mu­leer en in­spi­reer. Sien, dis meest­al wan­neer men­se saam om ’n ta­fel sit en ’n maal­tyd ge­niet dat ge­sprek­ke en vriend­skap daar­uit voort­vloei.

Dis vir my ’n riem on­der die hart wan­neer dit be­hoor­lik gons soos my gas­te aan ta­fel ge­sels. Ge­woon­lik help die kos dat die ge­sel­skap vloei. Die kom­bi­na­sie van goeie wyn en iets heer­liks en vul­lends skep ’n ruim­te waar­in v­rien­de (nie nood­wen­dig ou v­rien­de nie) kan ont­span, lag en sto­ries deel.

So hoe maak ’n mens wan­neer jy ont­haal om se­ker te maak men­se praat met me­kaar? Be­gin deur jou gas­te hart­lik te groet. Hul­le sal da­de­lik ge­rus­ter voel oor hul plek in die kom­plek­se so­si­a­le or­de om die e­tens­ta­fel wan­neer die gas­vrou (of -heer) al­mal aan me­kaar voor­stel.

Kry die dran­kies ge­reed nog voor die gas­te op­daag so­dat hul­le jou on­ver­deel­de aan­dag kan ge­niet. Ek vra ook ge­woon­lik my lief­ling om voor­af mu­siek te kies so­dat ons sa­me­syn ’n ge­pas­te klank­baan het.

Stel die voor­beeld met sel­foon-e­ti­ket – sit jou­ne weg! Dit sal jou en jou gas­te ook ’n mag­dom ir­ri­ta­sie be­spaar. Ons kon­stan­te ver­knogt­heid aan ons sel­fo­ne sny ons af van e­[email protected]­ren­dud­ley.co.za

Skry­wer van A Week in The Kit­chen en A­not­her Week in The Kit­chen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.