Plaas­li­ke geur

125

Tuis - - KOSGEDAGTE­S -

Die be­kroon­de Wil­de­rer Dis­til­le­ry maak nou ’n Fyn­bosje­ne­wer­reeks met 27 plant­geu­re. Kry dit by die Wil­de­rer Dis­til­le­ry by S­pi­ce Rou­te in die Paarl, in uit­ge­soek­te Ma­kro- en Pick ’n Pay-tak­ke of aan­lyn by yup­pie­chef.com; dit kos van­af R350 vir ’n 500 ml-bot­tel. Meer in­lig­ting by

wil­de­rer.co.za.

Ee­tri­te bot­tel­prop­pe met hout- en sin­kal­looi-de­tail R228, yup­pie­chef.com

Ver­sa­mel­stuk­ke

Ar­gil­la 2013 Ca­pe B­lend (62% shi­raz, 31% pi­no­ta­ge en 7% ca­ber­net sau­vig­non) is ’n kom­plek­se, ryk ver­snit met sag­te tan­nien en geu­re van rooi­bes­sies, prui­me en spe­se­rye. Om­dat daar net 2800 bot­tels ge­maak is, is dit ’n wa­re wins­koop teen R150 (by die kel­der). Be­soek nuy­wi­ne­ry.co.za.

Ge­niet Con­sti­tu­ti­on Ro­ad C­har­don­nay 2014 met sy a­ro­mas van si­trus en roos­ter­brood-en-bot­ter met Be­ne­dict-ei­ers of gar­na­le in knof­fel­bot­ter; Con­sti­tu­ti­on Ro­ad Shi­raz 2012 spog weer met spe­se­ry­geu­re en ’n tik­kie don­ker­sjo­ko­la­de, per­fek vir ’n wildskas­se­rol. Dié vlag­skip-wy­ne kos R180 s­tuk. Be­soek ro­bertson­wi­ne­ry.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.