Tuis Verf Dit

Tuis - - TUIS -

is weer op die rak. Ons het ver­le­de jaar die eer­ste keer dié spe­si­a­le uit­ga­we uit­ge­bring, en van­jaar het ons weer so ge­maak. Dit wys nie net op­knap­pro­jek­te soos twee kleur­vol­le le­sers­hui­se nie, maar ook ’n do­syn teg­nie­ke wat jy self on­der die knie kan kry. Dié gids is ’n klei­nood vir e­nig­een wat verf oor­weeg. As jy suk­kel om dit in die han­de te kry, stuur e-pos na re­dak­[email protected]

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.