Mooi­ge­maak met verf

Tuis - - KOMPETISIE -

Ja­net van Oordt van P­re­to­ria

skryf Ek het ’n ou stel rot­tang­stoe­le ge­had wat ek graag wou op­kik­ker. Ge­luk­kig lees ek in die De­sem­ber 2016-uit­ga­we se “Vra die ken­ners” die raad oor hoe om rot­tang­meu­bels te verf. Dis pre­sies hoe ek toe my­ne mooi­ge­maak het – ek dink die eind­re­sul­taat is prag­tig!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.