I­so­la­sie-wen­ke

Tuis - - BLY WARM -

Dis sin­ne­loos om jou huis te ver­hit as dit nie reg ge­ï­so­leer is nie, want dan gaan die hit­te ver­lo­re. • In­stal­leer brand­ver­tra­gen­de pla­fon-i­so­la­sie Om­dat so­wat 40% van die hit­te deur die pla­fon ont­snap, hou pla­fon­i­so­la­sie (so­wat R18 000 vir ’n 215 m²­huis) jou huis tot 5% war­mer in die win­ter. • Ge­bruik rub­ber-kleef­stro­ke om deu­re en ven­sters te ver­se­ël as dit nie dig sluit nie; in die win­ter kan koue trek­ke vir tot 25% van hit­te­ver­lies ver­ant­woor­de­lik wees.

• Hang gor­dy­ne en in­stal­leer i­so­la­sie­film aan ven­sters om hit­te­oor­drag te ver­min­der.

• Ge­bruik ’n ge­stop­te “wors­hond” om te keer dat koue lug on­der bui­te­deu­re in­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.