ON­DER­VLOER­SE VER­HIT­TING

Tuis - - BLY WARM -

be­staan uit ’n stel­sel wat warm wa­ter deur py­pe on­der die vloer pomp, of ’n net­werk van e­lek­trie­se dra­de. Dis vei­lig, ge­luid­loos en hi­po-al­ler­ge­nies om­dat dit nie waai­ers ge­bruik om die hit­te te ver­sprei nie. Dit kan reg­deur die huis ge­ïn­stal­leer word, selfs in bad­ka­mers. Die stel­sels moet wel pro­fes­si­o­neel ge­ïn­stal­leer word, daar­om is dit wys om dit te doen wan­neer jy jou huis laat bou of op­knap – an­ders is dit dalk nie die ont­wrig­ting werd nie. On­der­vloer­se ver­hit­ting werk goed on­der se­ment­vloe­re om­dat dit in die al­ge­meen gou­er warm word as dik­ker te­ëls, wat ook jou e­lek­tri­si­teits­re­ke­ning kan op­stoot.

KOS­TE R25 000–R40 000 vir so­wat 70 m²

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.