Ougoed of hou­goed

Tuis - - RAAD -

Wit­warm erf­stuk

Mi­chel­le Jan­se van Rens­burg van Vaal­oe­wer skryf Ons stoof, met die da­tum­merk 1938, is in ’n goeie toe­stand; hoe­veel sou dit werd wees?

In­ge Beck van Ashbey’s Gal­le­ries ant­woord Dis ’n vin­ta­gee­lek­trie­se stoof van De­troit, Mi­chi­gan. De­troit was lank ge­le­de die wê­reld se “stoof-hoof­stad” en die Mi­chi­gan S­to­ve Com­pa­ny het in 1893 die heel eer­ste e­lek­trie­se stoof by die C­hi­ca­go Ex­po­si­ti­on ten toon ge­stel.

OU­DER­DOM 20ste eeu WAAR­DE R2 000–R4 000

Aan die brand

Ju­di Mul­ler van Al­ber­ton skryf Ek het hier­die brand­blus­ser so­wat 40 jaar ge­le­de ge­kry; het dit e­ni­ge waar­de?

In­ge Beck ant­woord Jou brand­blus­ser is ’n vin­ta­ge-mo­del deur Boyd; dis ge­maak van geel­ko­per en rooi­ko­per en is ui­ters ge­sog on­der brand­be­stry­ders en ver­sa­me­laars.

Met ou brand­blus­sers is daar vei­lig­heids­ri­si­ko’s be­trok­ke, want dit kan een of ’n meng­sel van tot 100 ver­skil­len­de soor­te che­mi­ka­lieë be­vat. Dis ver­bo­de om brand­blus­sers te ver­koop wat die ui­ters gif­ti­ge che­mi­ka­lie te­tra­chlo­ried be­vat. OU­DER­DOM 20ste eeu WAAR­DE R3 000–R5 000 KON­TAK ashbeys­gal­le­ries.co.za LW: Dié brand­blus­sers dra nie meer SABS-goed­keu­ring nie; dit kan nie ge­diens word nie, maar kan wel on­ska­de­lik ge­maak word. Be­soek East Rand Fi­re Ex­tin­guis­her Ser­vi­ce & Sa­les (011 975 6224), Du­me­la Di­a­mond Fi­re (fi­re­ser­vi­ce.co.za) of Com­bat Fi­re (com­bat­fi­re.co.za).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.