DWARSLÊERS

Tuis - - TUIN -

Dwarslêers is nog een van Pe­tro se guns­te­lin­ge. “Dit werk ver­al goed teen ’n hel­ling. Om­dat dit lek­ker dik en swaar is, kan dit selfs as trap­pe dien.” Maar sy ge­bruik dit net in fyn­bos- en na­tuur­li­ke in­heem­se tui­ne, nie in mo­der­ne tui­ne of tui­ne met ’n for­me­le uit­leg nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.