Krui van die maand

Tuis - - TUIN -

Sil­wer­tie­mie

(T­hy­mus-hi­bried)

Sil­wer­tie­mie is ’n de­ko­ra­tie­we tuin­plant wat wit blom­me­tjies dra en heu­ning­bye lok.

K­week dit so Met sy fyn, geu­ri­ge groen-en-wit bla­re met klein wit blom­me in die so­mer is dié plant ’n goeie grond­be­dek­ker, ver­al on­der ro­se. Dit werk ook goed langs paad­jies of in hou­ers. Die krui ver­kies lig­te, goed­ge­drei­neer­de grond en vra min wa­ter as dit eers ge­ves­tig is. Dis ge­hard en sal deur die win­ter groei.

Wenk van die maand Sil­wer­tie­mie sti­mu­leer die groei van na­bu­ri­ge plan­te en sy geu­ri­ge bla­re hou plant­lui­se weg.

Het jy ge­weet? Tie­mie maak ’n heer­li­ke tee, en bui­ten die lek­ker smaak is dit prop­vol an­ti­ok­si­dan­te, dit kan o­me­ga 3-vet­su­re help ver­hoog en be­vat mi­ne­ra­le en vi­ta­mie­ne wat nood­saak­lik is vir op­ti­ma­le ge­sond­heid. Moet net nie tie­mie­tee vir lan­ger as ’n week drink nie, want dit kan ys­ter­ab­sorp­sie be­ïn­vloed.

Ge­brui­ke Die krui is ’n goeie geur­mid­del vir wor­tels, aar­tap­pels, ta­ma­ties en ge­roos­ter­de of ge­so­teer­de groen­te (ver­al sam­pi­oe­ne en murg­pam­poen­tjies). Ge­bruik dit ge­rus saam met sta­dig­ge­roos­ter­de bief, hoen­der, lam, wilds- en vark­vleis, of voeg dit by bot­ter, kaas- en ei­er­ge­reg­te, sou­se en slaai­sou­se, sop, bre­dies, vul­sel, a­syn en ma­ri­na­des (ver­al vir o­ly­we).

KON­TAK he­alt­hy­li­ving-herbs.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.