Plan­ne met be­slag

Be­derf Pa op Va­ders­dag met ’n ont­byt uit die boon­ste rak­ke!

Tuis - - KORTPADKOS -

Dié mak­li­ke be­slag vorm die ba­sis van ons drie stro­pe­ri­ge re­sep­te.

BA­SIE­SE BE­SLAG • 175 ml kar­ring­melk • 30 ml o­lie • 2 ek­stra­groot ei­ers, ge­skei • 100 g (180 ml) bruis­meel • 30 ml Hu­letts Cas­tor Su­gar • knip­pie sout K­lits die kar­ring­melk, o­lie en ei­er­ge­le saam. Sif die meel. K­lits die ei­er­wit­te en strooi­sui­ker saam tot dit sty­we pun­te vorm. Vou die meel en ei­er­wit by die kar­ring­melk­meng­sel in en laat rus vir 20 mi­nu­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.