Het jy ge­weet?

Tuis - - DEKOR -

Volg dié raad as jy soos C­li­ve Bi­den van Mon­ta­gu ’n glans­af­wer­king ver­kies: “Ek het die af­ge­vlak­te vloe­re ge­verf met PVA (die­self­de verf en kleur as die mu­re), ge­volg deur twee lae Plas­con Pu­re­co­at. Mak­lik, nè! Vyf jaar la­ter lyk my vloe­re nog mooi, be­hal­we on­der my les­se­naar waar ’n stoel op rol­wie­le die af­wer­king ef­fens be­ska­dig het,” sê hy. “Ek het wel op­ge­let dit ver­geel ef­fens na­by die deu­re en ven­sters waar die vloer aan fel­ler son­lig bloot­ge­stel word.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.