Het jy ge­weet?

Tuis - - DEKOR -

Maak se­ker die on­der­laag is droog voor jy ’n de­ko­ra­tie­we se­ment­laag soos Ce­m­cre­te aan­wend; ken­ners ge­bruik ’n di­gi­ta­le vog­me­ter, maar ’n glas sal ook werk, sê Co­bus Dip­pe­naar, be­stu­ren­de di­rek­teur by Max­iCo­a­tings. “Laat dit oor­nag on­der­ste­bo op die vloer staan. As daar die vol­gen­de og­gend nie kon­den­sa­sie in die glas is nie, is die vloer droog.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.