SKAPE TEL IS VER­BY

Met Gran­ny Goo­se is jy ver­se­ker van ’n knus, ge­mak­li­ke win­ter!

Tuis - - GRANNY GOOSE PROMOSIE -

Die win­ter be­te­ken ge­hal­te­tyd in die bed met ’n goeie boek en ’n sto­men­de kop­pie warm­sjo­ko­la­de – die koue weer wat die sei­soen bring, mag nooit ’n goeie nag­rus on­der­breek nie. Hier is hoe Gran­ny Goo­se jou dié win­ter lek­ker warm en snoe­sig gaan hou:

KIES NA­TUUR­LI­KE ISOLERING

As jy warm wil bly son­der om te oor­ver­hit, kies ’n dons­du­vet met ’n om­hul­sel van 100% ka­toen. Du­vets met ’n na­tuur­li­ke vul­sel bied be­ter ter­mie­se isolering as dié met ’n sin­te­tie­se vul­sel, en het dus min­der vul­sel no­dig om die­self­de hoe­veel­heid hit­te bin­ne te hou. Dons en ka­toen haal al­bei goed a­sem, wat be­te­ken dit hou jou warm in die win­ter en koel in die so­mer. Wenk Ge­bruik bed­de­goed en nag­kle­re van 100% ka­toen; dit werk die bes­te saam met die dons.

VIR GOEIE BEDEKKING

Koop ’n du­vet wat een grootte gro­ter as jou ma­tras is. Só sal dit net­jies langs jou bed af­hang en knus rond­om jou lig­gaam dra­peer so­dat geen koue lug daar­on­der kan in­kruip en jou slaap ver­steur nie.

MAAK JOU MA­TRAS EKSTRAWARM

Wik­kel jou lek­ker in tus­sen ’n ve­re­bed en ’n dons­du­vet. ’n Gran­ny Goo­se-ve­re­bed ver­leen snoe­si­ge win­ter­warm­te en ge­mak aan e­ni­ge ma­tras. Par­ty ma­tras­se laat koue lug deur na jou lyf, maar met ’n ek­stra laag dons en ve­re soos dié op jou ma­tras staan koue lug nie ’n kans nie.

Wenk Sit jou e­lek­trie­se kom­bers on­der jou ve­re­bed en s­ka­kel dit net lank ge­noeg aan om jou bed warm te maak; só is dit heer­lik knus en warm wan­neer jy in­kruip.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.