Wat jy no­dig het

Tuis - - DOEN DIT SELF -

INKOPIELYS 18mm-laag­hout, in die vol­gen­de plan­ke ge­saag:

• vier 500 x 400 mm (kas­kan­te)

• twee 364 x 400 mm (bo­dem en rak, klei­ner kas)

• twee 764 x 400 mm (bo­dem en rak, gro­ter kas)

• vier 364 x 70 mm (stut­te, klei­ner kas)

• vier 764 x 70 mm (stut­te, gro­ter kas)

• een 500 x 1 200 mm (rug­kant)

• twee 500 x 440 mm (sy­kan­te, bui­ten­ste raam) • twee 1 240 x 440 mm (blad en bo­dem, bui­ten­ste raam)

• d­rie 492 x 392 mm (deu­re)

• een pak­kie 6 mm x 50 mm­spaan­der­bord­skroe­we

• een pak­kie 8 mm x 30 mm­spaan­der­bord­skroe­we

• een pak­kie 6 mm x 16 mm­spaan­der­bord­skroe­we

• ses ka­bi­netskar­nie­re

• vier po­te

• 120-grint-skuur­pa­pier

• verf of ver­nis

• een pak­kie rak­spy­kers

GE­REED­SKAP

• koord­lo­se boor en 3 mm-boor­punt

• pot­lood

• maat­band

• win­kel­haak

• hout­klam­pe

• 8 mm-boor­punt

• 24 mm-plaat­boor­punt

Blad van bui­te­raam 1240 x 440mm Kant­pa­neel van bui­te­raam 500 x 440mm Bo­dem van bui­te­raam 1240 x 440mm Klei­ner kas 400mm breed Gro­ter kas 800mm breed

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.